Welkom

Ons is Margaux en Luc Scheepers

Ons verskaf sielkundige dienste, advies en ondersteuning vir 'n verskeidenheid emosionele, gedrags, verhoudings, akademiese en leer probleme

Profile Pic

Luc Scheepers 

Kliniese Sielkundige

Ek bied die volgende dienste in Afrikaans of Engels, in-persoon en aanlyn:

  • Individuele Terapie (volwassenes, tieners, kinders)
  • Verhoudingsterapie / Huweliksberading
  • Familie Terapie
  • Groep Terapie
  • Webinars, Werkswinkels en Lesings / Aanbiedings
  • Sielkundige Assessering
  • Verwysing na ander Gesondheidsdienste